Minnie Driver

Minnie Driver
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amelia Fiona Driver
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1990–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Minnie Driver (gebore 31 Januarie 1970) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Sleepers (1996), Good Will Hunting (1997), Grosse Pointe Blank (1997), en The Phantom of the Opera (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy